Hoërskool President Steyn Koshuis is gesluit vanaf Vrydag 18:00 tot Sondag 17:00. Geen uitsonderings sal gemaak word nie.
Snoepie beskikbaar.
Skooldrag na en vanaf koshuisgronde vir skoolaangeleenthede.
Na vakansies kan leerlinge ‘n dag vooraf terug wees by koshuis. (17:00 – 20:00).
Elke oggend inspeksie van kas en kamer.
Geen selfone in studietye/stiltetye/etes.
Koshuiskinders loop in groep skool toe en terug.
Volgens wet mag ons geen medikasie verskaf nie.
MISSIE
Die missie van hierdie inrigting is om ‘n atmosfeer te skep waar gebalanseerde jongmense gevorm kan word deur ‘n kombinasie van kwaliteitsonderwys en ‘n nederige afhanklikheid van God Drie-enig.
VISIE
Om aan leerlinge die maksimale akademiese ontwikeling te bied volgens elk se eie potensiaal
Om leerlinge kultureel te verryk.
Om leerlinge fisiek fiks en gesond te help hou.
Om leerlinge se moreel bokant die vlak van verdenking te plaas.
Om as deel van die plaaslike onderwysstelsel te funksioneer.
Om maksimale betrokkenheid van ouers te probeer bewerkstelling.
Public Combined School, Specialising In Ordinary School. Local Municipality Is Mangaung Local Municipality Located In The District Of Motheo. PIET ODENDAAL ROAD, WATERBRON, BLOEMFONTEIN, 9338 - Boarding school Bloemfontien.
Show Boarding Schools
As shown above we list all boarding school information. We make it easy for you to contact any boarding school directly. in addition you can find schools in a similar area or province.
A boarding school provides education for pupils who live on the premises, as opposed to a day school. The word “boarding” is used in the sense of “room and board” i.e., lodging and meals. As they have existed for many centuries, and now extend across many countries, their function and ethos varies greatly.
Fewer Distractions. Boarding school students can focus better on their studies because television, video games, phones and other distractors are limited. These young scholars usually perform better academically because they live in an environment that is conducive to learning.