Hoërskool Waterkloof is an Afrikaans high school situated in the eastern suburbs of Pretoria, South Africa.
KOSHUIS
Jou tweede huis
Lewe in die skoolkoshuis by Klofies kan baie opwindend en verrykend wees. As jy toegelaat word tot die koshuis, sal jy voordeel trek uit ’n hele wêreld van vriendskappe wat ’n leeftyd sal hou.
Jy kan betrokke raak by sport, kulturele aktiwiteite, sosiale aktiwiteite en die belangrikste van alles, is die akademiese ondersteuningdienste, wat jou kan help om akademiese sukses te behaal.
Klofiekoshuis is ’n belangrike plek waar jy kan groei tot volwassenheid. Vanweë die gewildheid van die koshuis is daar ’n waglys vir aansoekers. Jy moet dus so gou as moontlik aansoek doen om jou plek te verseker.
Die skool glo dat die skoolkoshuis gefokusde ondersteuning aan leerders bied en daarom presteer koshuisstudente akademies baie goed.
Aan die hoof van die koshuis is die koshuishoof, mnr. Leon Verster. Hy word bygestaan deur die koshuiskomitee. Saam sorg hulle dat die skoolreëls en huisreëls nagekom word en aanvaar verantwoordelikheid vir alles wat in die koshuis gebeur.
Die skoolkoshuis maak tans voorsiening vir 80 leerders wat mettertyd kan groei tot 200.
Public Secondary School, Specialising In Ordinary School. Local Municipality Is City Of Tshwane Metropolitan Municipality Located In The District Of Tshwane South. H/V BOEING STREET, ERUSMUSKLOOF, PRETORIA, 0105
Show Boarding Schools
As shown above we list all boarding school information. We make it easy for you to contact any boarding school directly. in addition you can find schools in a similar area or province.
A boarding school provides education for pupils who live on the premises, as opposed to a day school. The word “boarding” is used in the sense of “room and board” i.e., lodging and meals. As they have existed for many centuries, and now extend across many countries, their function and ethos varies greatly.
Fewer Distractions. Boarding school students can focus better on their studies because television, video games, phones and other distractors are limited. These young scholars usually perform better academically because they live in an environment that is conducive to learning.